Share This Post

Uitstekende Wiskunde-hulpbronne

Uitstekende Wiskunde-hulpbronne

Onderwysers (en selfs ouers) kan nou sommer baie verskillende Wiskunde-hulpmiddels op die internet kry. TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admin-hulp en versiering.

Van die beste produkte wat daar is, is die opsommings vir Wiskunde.

Die Breuke-opsomming help kinders met verskillende tipe breuke, reëls, vereenvoudiging, berekeninge: plus, minus, maal en deel. Dit dien as goeie hersiening vir hoërskoolleerders en is mooi verduidelikings vir laerskoolleerders.

Breuke opsomming

Die Eksponentwette opsomming is gemik op  Gr. 10 – Gr. 12 en bevat die wette, uitleg van probleme saam met voorbeelde. Dis 15 Bladsye!

eksponente opsomming

Daar is ook oulike versierings vir die Wiskunde-klas wat mens ook maar nêrens so oulik in Afrikaans kry nie.

Vir die grondslagfase is daar natuurlik die oulike treintjie- en spinnekopsomme. Lekker om by die huis en in die klas te oefen!

Besoek Tannie Mia se winkel hier

Nog oulike Afrikaanse Hulpmiddels op Teacha!

Share This Post

9 Comments

  1. Uiteindelik plakkate vir Wisk in Afr. Veral vir Hoërskool ook. Stel belang om meer te weet van julle asb.

    Reply
  2. Goeiemore, ek stel belang in Wiskunde graad 10-12 asb?

    Reply
  3. Hi looking for maths Eglish gr 11 and Afrikaans wiskunde graad 9

    Reply
  4. Goeie dag. Ek stel belang in jul gr.9 wiskunde.

    Reply
  5. Hi ek stel belang inn Wiskunde Graad 7 asb

    Reply
  6. Stel belang in Gr8 hulp bronne.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.